Details:

Hand geverfde hout sign: Troue

 

Beskrywing:
Die sign is ongeveer 60cm x 30cm  - die grootte kan effens verskil, alles word hand gemaak.
​Die hout is grys ge-"stain".
Die sign self is handgeverf met letters in wit. 

Saagtand hanger is agter op gemonteer om dit op te hang.

Elke stuk hout wat gebruik word is uniek met eie merke en kwaste, elkeen het sy eie karakter. So nie een lyk dieselfde.
Dit word aanbeveel om die item slegs binnenshuis te gebruik.

Troue

R600.00Price

    ©2023 by Flamingo Designs. Proudly created with Wix.com