Details:

Hand geverfde hout sign: Trots Afrikaans

 

Beskrywing:
Die sign is ongeveer 60cm x 30cm  - die grootte kan effens verskil, alles word hand gemaak.
​Die pine hout is donker ge-"stain".
Die sign self is handgeverf met "chalk" verf met letters in wit. Die agterkant is ook ge-"stain".

Saagtand hanger is agter op gemonteer om dit op te hang.

Elke stuk hout wat gebruik word is uniek met eie merke en kwaste, elkeen het sy eie karakter. So nie een lyk dieselfde.
Dit word aanbeveel om die item slegs binnenshuis te gebruik.

Trots Afrikaans - hout

R450.00Price

    ©2023 by Flamingo Designs. Proudly created with Wix.com