Details:

Hand geverfde hout sign: Swaeltjies

 

Beskrywing:
Die sign is ongeveer 48cm x 15cm  - die grootte kan effens verskil, alles word hand gemaak.
Die sign self is handgeverf met "chalk" verf met swaeltjies in wit en die agtergrond in donker grys.

Elke stuk hout wat gebruik word is uniek met eie merke en kwaste, elkeen sy eie karakter. So nie een lyk dieselfde.

Saagtand hanger is agter op gemonteer om dit op te hang.
Dit word aanbeveel om die item slegs binnenshuis te gebruik.

Swaeltjies klein

R220.00Price

    ©2023 by Flamingo Designs. Proudly created with Wix.com