Details:
Geraamde hand geverfde hout sign: Met jou wil ek lepel le

 

Beskrywing:
Die sign is ongeveer 122cm x 38cm insluitend die raam - die grootte kan effens verskil, alles word met die hand gemaak.​

Die raam is donker ge-"stain".

Die sign self is handgeverf met letters in donker grys en basis in wit.

Elke stuk hout wat gebruik word is uniek met eie merke en kwaste, elkeen sy eie karakter. So nie een lyk dieselfde.

Saagtand hanger is agter op gemonteer om dit op te hang.

Dit word aanbeveel om die item slegs binnenshuis te gebruik.

Met jou wil ek lepel le

R900.00Price

    ©2023 by Flamingo Designs. Proudly created with Wix.com