Details:
Hand geverfde hout sign: Lepel le
Beskrywing:
Die sign is ongeveer 30cm x 30cm - die grootte kan effens verskil, alles word met die hand gemaak
Die pine hout is donker ge-"stain".
Die sign self is handgeverf met "chalk" verf met letters in sampioen kleur. Die agterkant is ook ge-"stain",
Dit word aanbeveel om die item slegs binnenshuis te gebruik.
Lepel Le
R350.00Price