Details:
Geraamde hout sign: Koffie area

 

Beskrywing:
Die sign is ongeveer 18cm x 18cm insluitend die raam - die grootte kan verskil volgens verskillede hout wat gebruik work.
​Die raam is donker ge-"stain".
Die sign self is handgeverf met "chalk" verf op pine hout met letters in wit en basis in donker grys. Die agterkant is ook ge-"stain",

Elke stuk hout wat gebruik word is uniek met eie merke en kwaste, elkeen het sy eie karakter. So nie een lyk dieselfde.
Dit word aanbeveel om die item slegs binnenshuis te gebruik.

Koffie area

R120.00Price

    ©2023 by Flamingo Designs. Proudly created with Wix.com