Details:
Hand geverfde hout sign: Kameelperd familie

 

Beskrywing:
Die sign is ongeveer 40cm x 40cm - die grootte kan effens verskil, alles word met die hand gemaak.
Die sign self is handgeverf met "chalk" verf met kameelperde in wit en basis in donker grys. 

Saagtand hanger is agter op gemonteer om dit op te hang.
Dit word aanbeveel om die item slegs binnenshuis te gebruik.

Kameelperd familie

R450.00Price

    ©2023 by Flamingo Designs. Proudly created with Wix.com