Details:
Geraamde hand geverfde hout sign: Hartlik welkom
Beskrywing:
Die sign is ongeveer 64cm x 64cm insluitend die raam - die grootte kan effens verskil, alles word met die hand gemaak.
Die raam is donker ge-"stain".
Die sign self is handgeverf met "chalk" met letters in wit en basis in donkergrys.
Dit word aanbeveel om die item slegs binnenshuis te gebruik.
Hartlik welkom
R840.00Price