Details:

Hand geverfde hout sign: Hairdresser

 

Beskrywing:
Die sign is ongeveer 27.5cm x 19.5cm  - die grootte kan effens verskil, alles word hand gemaak.

Die hout is donker ge-"stain".

Die sign self is handgeverf met letters in wit. 

Elke stuk hout wat gebruik word is uniek met eie merke en kwaste, elkeen het sy eie karakter. So nie een lyk dieselfde.

Saagtand hanger is agter op gemonteer om dit op te hang.
Dit word aanbeveel om die item slegs binnenshuis te gebruik.

Hairdresser

R180.00Price

    ©2023 by Flamingo Designs. Proudly created with Wix.com