Details:
Hand geverfde hout sign: Getroud met my plaasjapie

 

Beskrywing:
Die sign is ongeveer 40cm x 40cm - die grootte kan effens verskil, alles word met die hand gemaak.
Die sign self is handgeverf met on beige en skrif en skoene in donkergrys. Die kante is distressed.

Saagtand hanger is aan agterkant monteer om dit op te hang.
Dit word aanbeveel om die item slegs binnenshuis te gebruik.

Getroud met my plaasjapie

R480.00Price

    ©2023 by Flamingo Designs. Proudly created with Wix.com