Shop: Collection

Here dien.jpg

Hou die spasie dop!!!

 

ABOUT

Welkom by Kant & Krone!

Ons hoop jy kry iets waarop jy verlief raak!

Dankie dat jy die tyd neem om na ons items te kyk - dit beteken baie vir ons.

Ons sit kort-kort nuwe items by, so kom kuier gereeld! Ons werk van die huis af en verkoop handgemaakte en unieke items. Dit word alles gemaak met baie liefdevolle kreatiwiteit, toewyding, aandag aan detail en sommer baie koppies sterk koffie!!! 

 

********

Welcome to Kant & Krone!

Thank you for browsing, we truly hope you find something you like! We are always adding new designs to the shop, make sure to visit often to check out our latest must haves! We are a home based shop selling items that are hand crafted, unique, made with love, devotion, and a whole lot of strong coffees!!!

 

Hand crafted

Made with love

Fit for a queen

Each item unique

 

CONTACT ME

Malinda & Lizanne

kantenkrone@gmail.com

Tel: 083 258 3261 

  • Facebook Social Icon
  • Instagram Social Icon

Happy customers

©2023 by Flamingo Designs. Proudly created with Wix.com